Sport
By Primêre Skool Gordonsbaai streef ons daarna om ‘n gebalanseerde individu te ontwikkel.
Daar moet dus ‘n gesonde balans gehandhaaf word tussen akademie, kultuur en sport.
Ons moedig elke leerder aan om ten minste aan een Winter en een Somersport deel te neem.
Leerders word op verskeie terreine basiese vaardighede aangeleer en ons poog om ‘n liefde vir
sport te ontwikkel.
Die skool bied die volgende sportaktiwiteite aan:
SOMER: WINTER:
Atletiek Netbal
Tennis Rugby
Krieket Hokkie
Landloop
Skaak