Primêre Skool Gordonsbaai
Ons skool se geskiedenis
GBPS het sy ontstaan gehad in 1895 as ‘n kerkskool met 26 leerders. Met die inwyding van die nuwe, huidige skoolgebou in 1980 was daar reeds 168 leerders. Tans het die skool 656 leerders en groei die getalle vinnig.
View Large Map
Skool Uniforms & ander GBPS klere
Mrs K’s Designs (Petra) 021 8564261 / 083 493 3396 e-pos: info@missusks.co.za
Charmaine Steenkamp 082 448 4002
2021 Skoolfooie
R1 560 per maand x 11 maande
2021 Pre-Primêr Skoolfooie
R1 640 per maand x 12 maande
Die Lantern 2018
Die Lantern 2017